Preke en Leringe
Insperasie vir elke dag
Ons preke en leringe is gewortel in die onfeilbare Woord van God, met die doel om gelowiges te versterk en mense tot ‘n dieper verhouding met Jesus Christus te lei.
Luister hier na ons mees onlangse Sondagdiens preke sowel as Pastoor Jacques se daaglikse inspirasieboodskappe wat geloof, hoop en insig aan mense van alle ouderdomme bied. Elke boodskap is gerig op geestelike groei en die verdieping van jou verhouding met God, terwyl dit die liefde van die Here in die alledaagse lewe uitlig.
Volg gerus ons YouTube-kanaal vir meer preke en leringe en om ook in kennis gestel te word wanneer nuwe boodskappe beskikbaar gestel word.
